Besigheidsektore Navorsing Kies 'n besigheid uit enige van die drie sakesektore en doen navorsing deur koerantknipsels, besigheidsartikels, besigheidstydskrifte, Nuus 24 en enige besigheidswebwerwe te gebruik om vrae te beantwoord: (versamel VYF hulpbronne) ​